Woord: knaend

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
knaend (Iemand is knaend)

Betekenis:
Iemand hou aan met neul/kla

Waar kom dit vandaan?
Knaend kom van Nederlands knagend: dus iemand wat aan jou knaag

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae