Woord: knormoer

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire/Pixabay)

Woord:
knormoer

Betekenis:
Skertsende benaming vir die aansitter van ‘n motorvoertuig.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands knormoer, ʼn Samestelling van knor en moer. Waarskynlik só genoem na aanleiding van die knorrende geluid wat die aansitter maak. Ook omdat die rat op die aansitter se as, wat op ‘n skroefdraad beweeg of draai as die aansitter aangeskakel word, ‘n moer is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.