Woord: knuis

Argieffoto. (Foto: Tumisu/Pixabay)

Woord:
knuis

Betekenis:
Ruwe, harde, sterk hand, vuis: Met drie sterke roeiers, en die ou Deen agter-aan, met ‘n roeispaan als stuur in sijn behaarde knuiste, vaar ons … dwars teën die golwe in (J.F.E. Celliers in Brandw., 20 Jan. 1917, 259).

Uitdrukking:
In die (jou) knuis(te) kry.
-In die hande kry; ook, in jou mag kry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.