Woord: koeterwaals

Argieffoto

Woord:
koeterwaals

Betekenis:
onverstaanbare brabbeltaal

Waar kom dit vandaan?
Uit die Nederlandse koeterwaals (1866), wat verwys na die taal van die koeterwale (Wale, Franse of ander vreemdelinge) wat vir die Nederlander vreemd op die oor val en na gebroke Nederlands klink.

Bronne: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.