Woord:
kollega
Betekenis:
iemand wat saam met jou werk of dieselfde beroep beoefen
Waar kom dit vandaan?
Die lewe laat ʼn mens gewoonlik nie toe om jou medewerkers te kies nie, maar dit is wat kollega beteken (Latyn collega uit com “saam” + leg- uit legare “kies”), dus “iemand wat gekies is om saam met iemand anders te werk”.
Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering