Woord: komhalertjie

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay)

Woord:
komhaler (meestal in die verkleiningsvorm komhalertjie

Betekenis:
Adamsappel

Waar kom dit vandaan?
Só genoem omdat dit afbeweeg wanneer gesluk word en daarna weer opbeweeg asof dit die kos kom haal: My komhalertjie het vasgesit van die dors. Die jong konstabeltjie se komhalertjie het eers ‘n lang heen-en-weer-rit gemaak (J. Hurter: Koperster, 1963, 52).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.