Woord: koppie

Argieffoto (Foto: Unsplash, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Unsplash, Pixabay)

Woord:
koppie

Betekenis:
drinkbakkie gewoonlik met ʼn oor

Waar kom dit vandaan?
Ons koppie kom waarskynlik uit Duits Kopf wat “hoof” (soos in op jou nek) beteken het. Dié het hulle waarskynlik uit Latyn cuppa gekry wat daarmee “koppie” bedoel het maar met die bygedagte aan die top van jou kop. Die Duitsers en die Kelte het die top van ʼn skedel van hul vyand gebruik om uit te drink.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elsabe ·

Onse aarde…. wat ‘n verstommend interessante ontdekking maak ek hier tov my voorliefde vir koppies!! Ek wil liefs nie daaraan dink wanneer ek my koffie of tee drink!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.