Woord: krenterig, krentig

Foto: imgarcade.com

Foto: imgarcade.com

Woord:
krenterig, krentig wees

Betekenis:
gierig wees

Waar kom dit vandaan?
Die eerste betekenis van krenterig is waarskynlik “kleingeestig”. Krent moet opgevat word as “iets kleins”, en vandaar iemand wat selfs die kleinste geld vashou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.