Woord: Kuierkoop

Argieffoto (Foto: Michael Gaida/Pixabay)

Woord:
Kuierkoop

Betekenis:
In of buite winkels rondloop en kyk na die ware sonder die bedoeling om te koop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Cora Simpson ·

Ons se “ONS KOOP MET DIE OOG” die lekkerste tyd om te koop is as al die winkels toe is. Dis baie goed koper.

KaterinaKat ·

Nee wat ek wag tot ek geld het en ek iets Wil koop, dan gaan ek by die winkels in. Ek het nog nooit die punt gesien om net rond te drentel nie. Want Of ek sien iets waarvan ek baie hou maar ek het nie die geld daarvoor nie – dan pla dit my. Of ek het geld en ek kom in die temptasie om geld uit te gee op dinge wat ek nie regtig nodig het nie. So ek vaar die winkels net in wanneer ek iets nodig het, of iets spesifiek wil koop.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.