Woord: kwispel

Argieffoto (Foto: julieulstrup.wordpress.com)

Argieffoto (Foto: julieulstrup.wordpress.com)

Woord:
Kwispel

Betekenis:
Heen en weer beweeg – veral gesê van ʼn hondestert. ʼn Mens kan ook verwys na ʼn kwispelstert: Die hond kwispelstert voor sy baas

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Emily Vosloo ·

As ek nie verkeerd is nie, was hierdie woord al gebruik in Julie?

Sune van Heerden ·

Dagsê Emily

Ons het inderdaad in Julie 2011 die betekenis van die woord gepubliseer.
Soms word woorde en uitdrukkings en idiome herhaal – veral as dit vier jaar later gedoen word!

Dankie vir die saamlees!

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.