Woord: loslippig

Argieffoto Foto: businessinsider.com

Argieffoto Foto: businessinsider.com

Woord:
loslippig

Betekenis:
Wat alles uitflap, uitblaker, rondvertel, nie kan swyg nie: ‘n Loslippige vennoot.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.