Woord: lustig

Argieffoto (Foto: Rudy Anderson, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Rudy Anderson, Pixabay)

Woord:
lustig
Betekenis:
Met sin om iets aan te pak; opgewek: Baba skree lustig. Lustig sing, lag. Die kinders baljaar lustig in die dam.

Woord:
lusteloos
Betekenis:
Sonder lus, neiging om iets te doen, te onderneem: Die pasiënt is so lusteloos. Op ʼn warm Sondagmiddag lusteloos op jou bed lê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.