Woord: luttel

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
luttel (deftig)

Betekenis:
Bietjie, weinig, gering: Dit sal jou luttel baat. Luttele dae daarna. luttel vreugde beleef van ‘n vriendskap met so ‘n koppige kêrel.

Ook in Trienke Laurie se gedig, Erfgoed:
“Met slaapsokkies aan dink
ons terug, seil die hele ent pad
op ‘n Turkse mat na die bed,
waarop ons gesels en gelees het
en met blokraaisel invul
die woord “luttel” ontdek het.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.