Woord: moedertaal

Argieffoto (Foto: Wokandapix/Pixabay)

Woord:
moedertaal

Betekenis:
1 taal waarin ’n mens leer praat het; eie taal: Opvoedkundiges meen leerders moet die eerste paar skooljare in hul moedertaal onderrig word.
2 taal waaruit ander tale ontwikkel het: Die moedertaal van die Nguni-tale is meer as ’n millennium gelede in Wes-Afrika gepraat.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.