Woord: muurblommetjie

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
muurblommetjie

Betekenis:
1 welriekende sierplant (Cheiranthus cheiri)
2 (figuurlik) vrou wat op ʼn dans nie gevra word om te dans nie (en gevolglik teen die muur van die saal bly sit)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Adriaan ·

Interessant dat figuurlike verwysing na ‘n vrou is maar meegaande foto wys ‘n man, sou ons dan praat van ‘n muurdoring?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.