Woord: nagmerrie

Woord: nagmerrie.
’n Benoude droom. A nightmare. DROOM

Waar kom die woord vandaan? Die nagmerrie het niks met perde te make nie, maar gaan terug op die Nederlandse nachtmare, waar die mare “kwelgees” beteken.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae