Woord: norra

afrikaans 7Woord:
norra

Betekenis:
1. (uit Nama; nie algemeen) Agterste deel van nek; tnokka; nekkuil: ek het byna my norra gebreek.
2. Stamlose plant waarvan die wortels geëet kan word; Pelargonium rapaceum.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.