Woord: norring

Foto: professionalbeekeeping.com

Foto: professionalbeekeeping.com

Woord:
norring

Betekenis:
groot aantal, menigte, swerm: norrings sprinkaantjies; hier kom hy met sy hele norring kinders
(Gemeensame vorm van enorm)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae