Woord: omwoel

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
omwoel

Betekenis:
1 Met gereedskap omwerk: Grond omwoel
2 Rondgooi; deur te woel in wanorde bring: Die inbreker het al my laaie omgewoel
3 Rondom iets draai: Die gebarste disselboom word met rieme omwoel. ‘n Koord met gouddraad omwoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.