Woord: onager

Argieffoto (model-making.eu)

Argieffoto (model-making.eu)

Woord:
onager

Betekenis:
1. Klein wilde esel met breë rugstreep; Equus onager
2. (militêr) Outydse katapult waarmee swaar klippe na ‘n vyand geslinger kan word.

Waar kom dit vandaan?
Uit: Grieks onos esel en agrios wild

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.