Woord: oulap

Argieffoto

Woord:
oulap

Betekenis:
1 (histories) Pennie
2 (geselstaal; t.o.v. geld) Klein hoeveelheid

Waar kom dit vandaan?
Samestelling van ou en lap. Beide samestellende lede dui op iets wat min waarde het. Boshoff (1921: 168 – 169) noem die moontlikheid dat die woord aan die seemanstaal ontleen kan wees, en verwys ook na Gronings koperlap. Eerste optekening in Afrikaans by Mansvelt (1884).

Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)    

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.