Woord: pakkaas

Woord:
pakkaas

Argieffoto

Argieffoto

Betekenis:
(informeel) klomp goed saam, byvoorbeeld bagasie; spul; kaboedel; tros: Hier kom ou Koos met sy hele pakkaas! Jy kan nie met daardie hele pakkaas by my intrek nie

OOK:
pakkasie
al die koffers/handsakke/pakkies/ens. wat ʼn reisiger saamneem; bagasie

OOK:
kaboedel
versameling dinge/mense; klomp; trop: Die hele kaboedel is saam opgeveil; Die hele kaboedel was daar; Hulle het met hul hele kaboedel hier opgedaag
[Uit: Amerikaanse Engels caboodle, dalk ʼn versmelting van kit en boodle: klomp, versameling; Oorspronklik Nederlands boedel: eiendom]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.