Woord: pamperlang

Argieffoto (Foto: dagon_, Pixabay)

Argieffoto (Foto: dagon_, Pixabay)

Woord:
pamperlang

Betekenis:
1 Flikflooi, witvoetjie soek, deur vleiery verkry: ‘n Dogter wat by haar pa pamperlang totdat sy haar sin kry
2 Verwen, vertroetel: Jou kleinkinders pamperlang

(Herkoms onseker)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae