Woord: perikoop

Argieffoto (Foto: alexramos10, Pixabay)

Woord:
perikoop

Betekenis:
Afgebakende gedeelte in die Bybel, soms uit ʼn langer verhaal, wat ʼn eenheid vorm: Die perikoop van die vermeerdering van die brood. ≈ Die betrokke gedeelte… moet in sy samehang binne die hele perikoop… verklaar word (E.P. Groenewald in NGTT, Jun. 1962, 396). Om die gebruik van die Bybel te vergemaklik, is eers ná die Kerkhervorming… opskrifte geskryf vir die… perikope ten einde ʼn aanduiding van die inhoud van die betrokke gedeelte te gee (Kerkbode, 2 Jul. 1969, 8).

Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) 

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.