Woord: plets

(Foto: Pixabay)

Woord:
plets

Betekenis:

(laat) neerplof/neerplons: • Hier by hom, uit die geute, borrel dit en van elke boom en struik af plets dit neer (J.M. Gilfillan). • (M)y eie wêreldjie / waarin kleure plets en biggel (Wilma Stockenström).

Bron: HAT

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.