Woord:
poena
Betekenis:
1. Dier sonder horings
2. Olifant sonder tande (ook poenskopolifant)
3. Poenageweer (verouderde soort agterlaaier; Martini-henry)
4. Iemand, iets wat klein, kort en dik in sy soort is

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.