Woord: ravot

Foto: archive.indianaexpress.com

Foto: archive.indianaexpress.com

Woord:
ravot (geravot)

Betekenis:
(uit Frans) Wild stoei; wild speel; luidrugtig plesier maak: Die kinders ravot op die gras.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae