Woord: skrobbering

Foto: Pixabay

Woord: skrobbering
Uitdrukking: Iemand ’n skrobbering gee.
Betekenis: Iemand skerp teregwys. Give someone a dressing-down.
TEREGWYS.

Skrobbering hou verband met die woord, skrop, dit wil sê op ’n ru manier met ’n borsel en water skoonmaak – ’n onaangename handeling as dit met ’n mens gedoen sou word.

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Samesteller: Dr. Anton Prinsloo
Uitgewer: Pharos

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.