Woord: smulpaap

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
smulpaap

Betekenis:
1 Iemand wat baie van ekker eet en drink, van smul hou
2 Dik, welgevulde geestelike

Vergelyk ook lekkerbek:
Persoon wat van lekker kos hou, graag lekker eet: Vet word is ‘n lekkerbek se voorland

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.