Woord: snoeshaan

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
Snoeshaan

Betekenis:
‘n Grootprater, spogter, ’n vreemde soort mens, snaakse vent

Waar kom dit vandaan?
Die Nederlandse woord snoeshaan is waarskynlik ontleen aan Duits, waar die snoes – verband hou met Schnauze “snoet”; dit beteken iemand wat met sy snoet altyd en oral probeer uitsnuffel wat aan die gang is en dan sy kennis ten toon wil stel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.