Woord:
snuffie
Betekenis:
Die nuutste modeartikel
Waar kom dit vandaan?
In Nederlands beteken snufje “modeartikel”, maar hou ook verband met reukie: die nuutste mode-ontwerpe word gewoonlik geheim gehou, totdat iemand snuf in die neus kry.

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Waar in jou lewe gaan jy praat van ” hi. Het jy al daai snuffie gesien?” Dis sommer belaglik.