Woord: Sondagskind

girl-1118419_1280Woord:
Sondagskind

Betekenis:
‘n Gelukskind

Waar kom dit vandaan?
Waarskynlik na aanleiding van die ou Engelse rympie oor die dae van die week waarop kinders gebore is: Sunday’s child is fair and wise, and good and gay.

Dit is moontlik ook die verchristeliking van die vroeëre Germaanse, heidense Donnertagskind wat onder beskerming van die Skandinawiese god Thor staan en geeste kon sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Hannah ·

Nou toe nou…nou moet ek net gou vasstel wat se hulle oor Woensdag se kind! Dankie MAROELA MEDIA vir hierdie volgehoue onderrig! Baie waardering vir julle!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.