Woord: stadsjapie, plaasjapie, dorpsjapie

Argieffoto Foto: richardtimothy.wordpress.com

Argieffoto Foto: richardtimothy.wordpress.com

Woord:
dorpsjapie

Betekenis:
Neerhalende benaming vir iemand wat minder verfynd sou wees omdat hy van ‘n dorp af kom en nie van die stad nie.

Woord:
plaasjapie

Betekenis:
Neerhalende benaming vir iemand van die platteland wat nie die maniere van die stedeling het nie; lomp skamerige onhandige persoon

Woord:
stadsjapie

Betekenis:
(Ietwat neerhalende) benaming vir iemand wat in die stad woon en gevolglik die maniere van die stad het, en dus ongemaklik voel byvoorbeeld op ‘n plaas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.