Woord: Stulp

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
stulp

Betekenis:
rond, tuit: Die lippe stulp

Woord:
pruil (ook pruilerig, pruilmond)

Betekenis:
Dikmond wees; opsetlik swyg om jou ongenoeë te toon of omdat jy voel dat jy verongelyk is: Sannie pruil nou al heeldag omdat sy vanaand moet tuisbly. Seuntjies wat pruil as hulle nie hulle sin kan kry nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.