Woord: suisel

Argieffoto (Foto: uniquedesign52, Pixabay)

Argieffoto (Foto: uniquedesign52, Pixabay)

Woord:
suisel (verouderend)

Betekenis:
1 sag suis: Saggies suisel die populiere
2 duiselig wees/word: suisel van ‘n hou teen die kop

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Eliza-beth ·

‘n Mooi woord wat ekself nie eintlik meer gebruik en tog eintlik so beskrywend – mens HOOR mos sommer die wind deur die blare as mens die woord “suisel” gebruik!

Nerine Haddad ·

Ai is dit nou ‘n pragtige woord nie. Ek gaan dit gewis van nou af gebruik.
“Laasnag het ek wakker geword en die wind hoor suisel in my tuin”

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.