Woord: swalk

Argieffoto (Foto: H Shaw/Unsplash)

Woord:
swalk

Betekenis:

swalk ww. [het geswalk(deftig, verouderd)
1 drentel: Sy swalk heen en weer in die straat af. • Van plek tot plek swalk sonder werk.
2 rondswerf: op see swalk.

Verwante woorde: dobber, dool, drentel, ronddwaal, rondswerf

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.