Woord: swalk

Argieffoto (Foto: Olichel/Pixabay)

Woord:
Swalk

Betekenis:
Rondswerf: Op see swalk.
Drentel: Sy swalk heen en weer die straat af. Van plek tot plek swalk sonder werk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

eugene ·

Graag wil ek weet wat is die verskil tussen spelonk en grot en waneer gebruik mens die twee verskillende woorde. Of is beide aanvaarbaar.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.