Woord: tjankbalie

Tjankbalie op die sokkerveld

Tjankbalie op die sokkerveld

Woord:
tjankbalie

Betekenis:
1. Kind wat gedurig of dikwels skree, huil; huilbalie
2. Iemand wat gedurig sanik of altyd vol klagtes en probleme is: Hy is ‘n regte tjankbalie op die rugbyveld

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.