Woord: trappel

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Woord:
trappel

Betekenis:
(vinnig en) aanhoudend die voete/pote oplig en weer neersit: die kat wat bo-op jou kom trappel terwyl jy nog wil slaap; trappel van ongeduld; Onder my gee die klip eenvoudig loodreg pad, en ek moet flink trappel om bo te bly (André P Brink)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae