Woord: trewwa

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
trewwa (nie algemeen)

Betekenis:
Sukkelaar, stadige werker: ‘n Regte ou trewwa

Woord:
treusel (deftig)

Betekenis:
Talm, stadig werk: Hy treusel maar so deur die dag

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Peet Schabort ·

Nog nooit in my dag des levens gehoor van enige van die twee woorde. Seker streeksgebonde?

Magdari ·

hoe spreek mens die e in trewwa uit? Soos die e in “ek” soos in “en”?

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.