Woord: tronie

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
tronie (geselstrant)

Betekenis:
Bakkies, gevreet:
‘n Lelike tronie.
Hy is te veel soos ek. Ek vrees my herkenbare self in sy tronie. (Wilma Stockenström).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae