Woord van die week: atleet

Argieffoto (Foto; morzaszum, Pixabay)

Argieffoto (Foto; morzaszum, Pixabay)

Woord:
atleet

Betekenis:
sportman in atletiese oefening

Waar kom dit vandaan?
Al het iemand van jou ʼn standbeeld gemaak waar jy (naak) ʼn diskus aan’t gooi is, is jy nog nie ʼn atleet nie. Jy moes eers aan ʼn kompetisie deelgeneem en gewen het, soos die Olimpiese Spele, want die Grieke het jou dan met ʼn athlon “prys, trofee” beloon. Atleet was dus eerstens ʼn prys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.