Woord van die week: avontuur

Argieffoto (Foto: snicky2290, Pixabay)

Argieffoto (Foto: snicky2290, Pixabay)

Woord:
avontuur

Betekenis:
voorval, opwindende gebeurtenis

Waar kom dit vandaan?
Volgens die Romeine was ʼn avontuur iets wat ʼn mens nie sou kon vermy nie en wat gaan kom. Aventura het “(iets) wat gaan gebeur” beteken (uit ad “om” + venire “kom”).

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.