Woord:
beskuit
Betekenis:
gebak wat in die oond uitgedroog is
Waar kom dit vandaan?
Die Romeine het al beskuit geken maar dit as ʼn soort brood beskou. Die Engelse het die Franse woord daarvoor, biscuit, oorgeneem: die woord het bestaan uit bis “twee” + cuit uit die werkwoord cuire “kook”, “bak”. Soos vandag is beskuit twee keer gebak. Die Duitse Zwieback beteken duidelik dieselfde.
Die beste in die oggend…….koffie en boere beskuit…..
Die beste in die oggend…….koffie en boere beskuit…..regte koffie kapitaal