Woord:
Denim
Betekenis:
Gekeperde wolstof
Waar kom dit vandaan?
Genoem na die stad Nîmes in Frankryk waar denim die eerste keer vervaardig is. Die volle naam was serge de Nîmes (“sersje van Nîmes”). Die serge het later weggeval, en net die denim van de Nîmes het oorgebly.
Oorspronklik gepubliseer in Anton F. Prinsloo se Die aap in jou koffie
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R200,00*
* Prys onderhewig aan verandering