Woord van die week: ekonomie

Argieffoto (Foto: luxstorm, Pixabay)

Argieffoto (Foto: luxstorm, Pixabay)

Woord:
ekonomie

Betekenis:
studie van hoe die mens met behulp van hulpbronne die maksimum bevrediging van sy stoflike behoeftes kan verkry

Waar kom dit vandaan?
Die oorspronklike betekenis (Grieks oikosnomos) het “huisreël” beteken. Dit het nie noodwendig na geld verwys nie, maar na die wyse waarop die huishouding bestuur is. Vermorsing veral was verbode. ʼn Moderner definisie is “twispunt in die huwelik oor die vrou se spandabelrigheid”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.