Woord van die week: familielid

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
familielid

Betekenis:
bloedverwant

Waar kom dit vandaan?
ʼn Dief, vroeër. Die Latynse familia het die huishouding omvat, ook die bediendes: famulus het “bediende” beteken. Omdat diewe mekaar soos familie ondersteun, is dié bendes later “families” genoem, veral in Engeland. Maar ook in Rome kon ʼn bediende dalk met iets verdwyn (en nie weer vir diens aanmeld nie).

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.