Woord van die week: fokus

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
fokus

Betekenis:
brandpunt, konsentrasiepunt

Waar kom dit vandaan?
In antieke tye het die woord fokus letterlik die “huisvuurherd” beteken. Dit was vroeër die middelpunt van die huishouding waar die gesin saans gesit en waar die kinders voor die vuur gebad het. Die Romeinse huisgode het ook daar gebly. Met families wat al vinniger uitmekaarspat, is ons dus uit fokus.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.