Woord van die week: fout

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
fout

Betekenis:
iets verkeerds

Waar kom dit vandaan?
Die oorspronklike Latyn fallere het “bedrieg, teleurstel” beteken en was ʼn fout in die optrede van die skerminkel wat dit gedoen het. Die Engelse het byvoorbeeld as fout beskou ʼn hond wat tydens die jakkalsjag die reuk verloor het net omdat die vos op ʼn rots gespring, ʼn spruit oorgesteek, deur ʼn trop skape genael of soos ʼn haas verkas het. Wagter se eienaar was baie teleurgesteld hieroor.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.