Woord van die week: halfaampie

Foto: Pixabay

Woord: halfaampie
Iemand met ’n halfaampie.

Betekenis: Iemand met ’n groot maag.
Someone with a pot-belly/paunch.
VET, VOORKOMS

’n Halfaampie is ’n vaatjie met ’n ou inhoudsmaat van 16 gellings.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.